Die ranksterappel (Diospyros simii) is 'n boom. Die spesie is endemies in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap; dit kom van Eshowe tot by King William's Town voor.
Die boom se FSA-nommer is 609.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika simii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika