Die vaalblaarwurmbos (Cadaba termitaria) is 'n boom wat inheems aan Limpopo, Mpumalanga, Noordwes asook Botswana, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe. Die spesie staan ook bekend as die doubossie.

Die boom se FSA-nommer is 129.3https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Cadaba Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe