Die witbos (Maerua cafra) is 'n boom wat tot 4 m hoog word. Die boom is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes asook Eswatini en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 133.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

Kategorie:Maerua Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe