Die gewone kanariebessie (Suregada africana) is struik of klein boom wat tot 3 m groot word. Die boom is inheems in die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Eswatini en Mosambiek.
Die boom se FSA-nommer is 338.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Suregada Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika