duimnael|200px|La Sorbonne La Sorbonne is 'n gebou in die Quartier Latin van Parys wat vanaf 1253 die Kollege van Sorbonne gehuisves het, deel van een van die eerste universiteite in die Westerse wêreld, later herdoop tot Universiteit van Parys en algemeen bekend as "die Sorbonne".La Sorbonne
Bekende dosente Pierre Curie, Franse fisikus en die eggenote van Marie Curie Irène Joliot-Curie, Franse fisikus en die dogter van Pierre en Marie Curie
Verwysings
Eksterne skakels
Sorbonne
Kategorie:Parys Kategorie:Franse universiteite