Die duineganna (Salsola nollothense) is boom wat deel is van die Amaranthaceae familie en kom in die Noord-Kaap, Angola en Namibië voor.

Die boom se FSA-nommer is 103.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Caroxylon Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika