Die gifbergboomvygie (Stoeberia giftbergensis) is 'n struik en is endemies in die Noord-Kaap. Die boom se FSA-nommer is 756.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Plants of the World Online Candide
Kategorie:Struike giftbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika