Die Koeberg is 'n bergpiek noordoos van Clarens in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is 'n deel van die Rooiberge en lê net noordwes van Kiara Lodge by die weste-ingang van die Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park.

Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat