Die Snymanshoekberg is 'n bergpiek wes van Clarens in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is 'n deel van die Rooiberge.
Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika
Eksterne skakels https://peakery.com/snymanshoekberg-south-africa/
Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat