Othonna lepidocaulis is 'n struik wat endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap is. Die spesie kom vanaf Garies tot by die Knersvlakte voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 320 km² en daar minder as vyf subpopulasies. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika