Othonna cuneata is 'n struik wat endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Die spesie kom van die suidelike Namakwaland tot by die Sandveld, swartruggens en die Roggeveld voor.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika