Die skraalkaree (Searsia keetii) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor.
Die boom se FSA-nommer is 384.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
keetii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika