Die doringtaaibos (Searsia longispina) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap en is onder andere deel van die Nama-Karoo en die Sukkulente Karoo-plantegroei.

Die boom se FSA-nommer is 388.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

longispina Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika