Die blouvrugtaaibos (Searsia laevigata) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Komaggas en Lambertsbaai tot by Oos-Londen voor, hoofsaaklik aan die kus. Dit is ook deel van die fynbos. Die spesie staan ook bekend as die duinetaaibos.

Die boom se FSA-nommer is 385.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Die plant het twee subspesies: Searsia laevigata f. cangoana (Moffett) Moffett Searsia laevigata f. laevigata

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

laevigata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika