Die Gariepkaree (Searsia populifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië en kom vanaf die suide van Namibië, deur die Richtersveld, die noorde van Namakwaland en die laer Oranjeriviervallei voor. Dit vorm onder andere deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.
Die boom se FSA-nommer is 391.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika populifolia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika