Die pendoringtaaibos (Searsia pterota) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap.

Die boom se FSA-nommer is 391.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

pterota Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika