Die sekhukhunekaree (Searsia sekhukhuniensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Limpopo en kom van Roossenekal tot by Steelpoort voor. Die spesie word as seldsaam beskou.

Die boom se FSA-nommer is 393.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

sekhukhuniensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika