Ga-Abele is 'n landelike nedersetting in die Bolobedu-landdrosdistrik, sentraal in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is 75 km oos van Modjadjiskloof en val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Bron Raper, Peter Edmund. 2020. Plekname van Suider-Afrika. Protea Boekhuis. Pretoria.
Kategorie:Nedersettings in Limpopo