Die growweblaartaaibos (Searsia refracta) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 389.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

refracta Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika