Die Stokkiespruit is 'n klein spruit in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.

Direk nadat die Stokkiespruit onderdeur die Orpen-Satarateerpad vloei, mond dit van regs uit in die Timbavatirivier, op sy beurt 'n sytak van die Olifantsrivier.

Oorsprong

Eksterne skakel Google-kaart van die Stokkiespruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin