Die Ngwamutsatsa is 'n niestandhoudende stroompie in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Dit vloei oos van die Orpen-Satarapad en mond noordwaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel Google-kaart van die Ngwamutsatsa se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin