Vir die meer bekende Bloedrivier in Kwa-Zulu Natal, sien Bloedrivier (Buffels)
Die Bloedrivier is 'n rivier in die sentrale Mpumalangaprovinsie. Dit vloei in 'n weswaartse rigting, voor dit uitmond in die Olifantsrivier 4 kilometer noord van Groblersdal.
Eksterne skakel Google-kaart van die Bloedrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)