Die Woes-Alleenspruit vloei wes van die Arnot-kragstasie langs die N11 in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.

Ontspring en roete Die spruit ontspring naby Pullenshope by die koördinate en mond uit in die Klein Olifantsrivier. Dit vloei in die opvanggebied van die Olifantsrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Woes-Alleenspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)