Die Loubserspruit is 'n niestandhoudende spruit in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Oorsprong Dit ontspring noord van die Timbavatirivier in 'n gebied wat nie toeganklik is vir die publiek nie, ongeveer by die koördinate
Monding Dit vloei van die weste-(linker)kant af in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel Google-kaart van die Loubserspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin