Die Phelwana is 'n niestandhoudende stroompie in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.

Dit vloei digby die Orpen-Satarapad en sluit by die Stokkiespruit aan voor dit verder noord uitmond in die Timbavatirivier, 'n sytak van die Olifantsrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Phelwana se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin