Die Ka-Nwatinhlarhu is 'n niestandhoudende stroompie in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Dit vloei noord van die Orpen-Satarapad en mond suidooswaarts uit in die Timbavatirivier, 'n sytak van die Olifantsrivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Ka-Nwatinhlarhu se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin