Die Shitlhavedam is 'n klein gronddam geleë in 'n kort boloop van die Shitlhavespruit naby Pretoriuskop in die Krugerwildtuin, Mpumalanga.
Die dam is vernoem na sersant Jafuta Xitlhave, een van die eerste veldwagters van die Sabiereservaat onder kolonel James Stevenson-Hamilton.Pocket Guide to the Placenames of the Kruger National Park, Floors van der Wateren, April 2018
Verwysings
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga