Die halfskub-grootbekvis (Opistognathus margaretae) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Halfscaled jawfish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron FISHBASE

Kategorie:Beenvisse