Arctotis debensis is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van King William's Town tot by die Pririewoud voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 186 km² en het reeds 30% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling, oorbeweiding en gewasverbouing. Die bedreigings bestaan steeds.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
debensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika