Arctotis dimorphocarpa is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom vanaf Springbok tot by Kamieskroon en Loxton voor. Dit is deel van die Nama-Karoo en Sukkulente Karoo-plantegroei.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

dimorphocarpa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika