Die Afdaksrivier ontstaan uit verskeie stroompies op die suidelike hange van die Babilonstoringberge in die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika.

Hierna vloei dit weswaarts totdat dit die Botrivier se strandmeer ontmoet op die kus van die Atlantiese Oseaan, ongeveer 12 kilometer wes-noordwes van Hermanus.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap