Die Hopiesrivier ontstaan uit verskeie bergstrome op die westelike hange van die Babilonstoringberge in die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika.

Hierna vloei dit weswaarts totdat dit die Botrivier ontmoet teenaan die kus van die Atlantiese Oseaan, ongeveer 12 kilometer noordwes van Hermanus.

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap