Arctotis erosa is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en die Noord-Kaap. Dit kom vanaf Bitterfontein tot by die Knersvlakte, Calvinia, die Roggeveldberge-eskarp en die noordelike Klein-Karoo voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

erosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika