raamloos|regs|Die span se logo sedert 2022 duimnael|Renault F1 RS01 van René Arnoux. duimnael|Jarno Trulli in die Renault F1 R203 Alpine F1-span, wat meeding as BWT Alpine F1 Team, is 'n Formule Een-vervaardiger wat hul debuut gemaak het aan die begin van die 2021 Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Diie span was voorheen bekend as die Renault F1-span en in besit van die Franse motormaatskappy Groupe Renault. Die span is hernoem vir 2021 om Renault se sportmotorhandelsmerk, Alpine, te bevorder en dien steeds as Renault se fabriekspan. Die onderstel en bestuurskant van die span is gebaseer in Enstone, Oxfordshire, Engeland, en die enjinkant van die span was gebaseer in Viry-Châtillon, 'n voorstad van Parys, Frankryk. Sedert die 2026 Formule Een-seisoen word daar egter van die Mercedes M17 E Performance 1.6 V6-hibriedenjin gebruik gemaak.

Wedrengeskiedenis

2021-seisoen Alpine F1-span het die tweemalige wêreldkampioen, Fernando Alonso, gekontrakteer om Daniel Ricciardo wat die Renault-span verlaat het te vervang, en Esteban Ocon is behou uit die 2020 Renault-span. Die Alpine-motor het in hierdie jare van 'n Renault-hibriedenjin gebruik gemaak. Renault se spanbaas, Cyril Abiteboul, het aangekondig dat hy sal vertrek namate Renault na Alpine oorgeskakel het. Abiteboul is vervang deur Davide Brivio, wat voorheen vir Suzuki in MotoGP gewerk het.

Alpine se eerste ren het geëindig met Alonso wat gedwing is om te onttrek, nadat puin in die luginlate sy motor laat oorverhit het. Ocon is deur Aston Martin-jaer, Sebastian Vettel, getref. Ten spyte van 'n teleurstellende begin, kon Alpine wel in die volgende vyftien wedrenne punte aangeteken, insluitend 'n oorwinning vir Ocon in die 2021 Hongaarse Grand Prix. Dit was die eerste oorwinning vir 'n Franse bestuurder wat 'n Franse motor bestuur het wat deur 'n Franse enjin aangedryf is, sedert Alain Prost se triomf by die Oostenrykse Grand Prix in 1983 met 'n Renaultmotor. Alonso was ook op die podium in die 2021 Katarse Grand Prix, nadat hy vyfde gekwalifiseer het, maar derde weggespring het weens Verstappen en Bottas wat elk 'n roosterstraf ontvang het.

Formule Een-resultate

2021 – hede JaarOnderstelen bandeEnjinRenjaers123456789101112131415161718192021222324PuntePlek 2021 Alpine A521Renault E-Tech 21 V6 t BHR EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna POR SPA MON AZE FRA STI 20px OOS GBR HON BEL‡ NED ITA RUS TUR VSA MXS SAP 20px KAT SAU ABU 20px 155 5 Fernando Alonso DNF 10 8 17 13 6 8 9 10 7 4 11 6 8 6 16 18† 9 9 3 13 8 Esteban Ocon 13 9 7 9 9 DNF 14 14 DNF 9 1 7 9 10 14 10 DNF 13 8 5 4 9 2022 Alpine A522Renault E-Tech RE22 V6 t BHR SAU AUS EMI 20px|Vlag van Emilia-Romagna MIA 20px|rand SPA MON AZE KAN GBR OOS FRA HON BEL NED ITA SIN JPN VSA MXS SAP 20px ABU 20px1734 Fernando Alonso9DNF17DNF1197775106856DNFDNF77195DNF Esteban Ocon767148712106DNF65897911DNF411887 2023 A523Renault E-Tech RE23 V6 t BHR SAU AUS AZE MIA 20px|rand MON SPA KAN OOS GBR HON BEL NED ITA SIN JPN KAT VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas ABU 20px 120 6 Pierre Gasly9913†148710121018DNF11315610127 61171111 Esteban OconDNF814†15938814DNFDNF810DNFDNF97DNF1010412 2024 Alpine A524 Renault E-Tech RE241.6 V6 t BHR SAU AUS JPN CHN MIA20px|rand EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna MON KAN SPA OOS GBR HON BEL NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP20px LSV20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU20px 65 6 Pierre Gasly18DNF1316131216109910DNSDNF139151217121073DNF57 Esteban Ocon17131615111014DNF101012161891514151318DNF217DNF Jack Doohan15 2025 Alpine A525 Renault E-Tech RE251.6 V6 t AUS CHN JPN BHR SAU MIA 20px|rand EMI MON SPA KAN OOS GBR BEL HON NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 22 10 Pierre Gasly11 DSQ135DNF1313DNF815136101917161819191510131619Jack DoohanDNF13151417DNF Franco Colapinto1613151315DNS191811171916171615151420 2026* Alpine A526 Mercedes M17 E Performance1.6 V6 t h AUS CHN JPN MIA 20px|rand KAN MON BKT 20px|rand|Vlag van Katalonië OOS GBR BEL HON NED ITA SPA AZE BHR SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 63* 6* Pierre Gasly10678DNF8371310111210712DNF Franco Colapinto14101676141015910151497DNFJaarOnderstelen bandeEnjinRenjaers123456789101112131415161718192021222324PuntePlek † Die renjaer het nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het. ‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën. * Seisoen is nog aan die gang.

Verwysings

Kategorie:Formule Een-vervaardigers