Arctotis hispidula is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van George tot by Uitenhage voor; dit is deel van die fynbos. Die plant het habitat afgestaan aan kusontwikkeling en indringerplante, die bedreigings bestaan steeds.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

hispidula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika