Die N.P. van Wyk Louw-medalje word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan ’n persoon ter erkenning van sy volgehoue bydrae oor lange jare tot ’n vertakking of vertakkings van die geesteswetenskappe en die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur.

Lys van wenners 1994 – Prof. Hennie Rossouw 1995 – Prof. Elize Botha 2000 – Prof. Jaap Steyn 2001 – Prof. Willie Jonker 2022 – Prof. Hennie van Collerhttps://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/ 2023 – Prof. Gerrit van Wyk Kruger 2024 – Prof. Heinrich van der Mescht

Verwysing

Kategorie:SA Akademie vir Wetenskap en Kuns