Die bottergousblom (Arctotis gumbletonii) is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit word ook die Rooi-sôe genoem.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gumbletonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika