Arctotis diffusa is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Hantamberg en Roggeveldberge-eskarp, ooswaarts tot by Murraysburg voor. Dit is deel van die fynbos, Nama-Karoo en Sukkulente Karoo se plantegroei.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
diffusa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika