Die Koebeerivier is 'n rivier wat suidwaarts vloei in die verrenoorde van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vorm vir sy hele lengte die provinsiale grens met die Noord-Kaap.
Oorsprong By die samevloei van die Klein-Koebee met die Oorlogskloofrivier suid van die Oorlogskloof en 30 km oos van Klawer.
Monding Die rivier mond in die Doringrivier wat weer by die Olifants (Weskus) aansluit.
Verwysings
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Riviere in Wes-Kaap