Die Oorlogskloofrivier is 'n rivier wat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit vloei met die Klein-Koebeerivier saam om die Koebeerivier te vorm, byna op die grens met die Wes-Kaap.

Verwysings

Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Riviere in Noord-Kaap