Aspalathus intricata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Daar is twee subpopulasies, een kom voor in die Witteberge naby Laingsburg, en die ander by die Gydopas naby Ceres. Die plant het 'n voorkomsgebied van 150 km² en word beskou as seldsaam. Die populasie is stabiel.
Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Aspalathus intricata subsp. anthospermoides (R.Dahlgren) R.Dahlgren Aspalathus intricata subsp. intricata Aspalathus intricata subsp. oxyclada (Garab. ex Compton) R.Dahlgren
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
intricata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika