Aspalathus latifolia is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Piketberg voor. Dit is deel van die fynbos. Daar is vyf subpopulasies wat bedreig word deur aanplant van wingerde, indringerplante en bosaanplanting.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

latifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika