Aspalathus lanceicarpa is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Van Stadenberge voor waar dit 'n voorkomsgebied van kleiner as 35 km² het waarin meer as 10 000 plante voorkom. Die plant is die dominante spesie na veldbrande. Dit geen bedreigings nie en die populasie is stabiel. 'n Groot gedeelte van die plant word beskerm omrede dit in 'n reservaat voorkom.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

lanceicarpa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika