Aspalathus lanceifolia is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Sederberg tot by die Riviersonderendberge voor. Die plant het geen bedreigings nie en die populasie is stabiel.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
lanceifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika