Aspalathus isolata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom voor in die Matsikammaberge en die Bokkeveldberge-eskarp naby Nieuwoudtville en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Die plant het habitat afgestaan aan rooibostee en die Bokkeveldberge is indringerplante 'n bedreiging en in die Matsikammaberge is daar te veel veldbrande.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
isolata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika