Vreemde Stad is die debuutalbum van Theuns Jordaan. Die album is twee keer uitgereik, die eerste keer in 2000 deur Wildebeest Records en weer in 2001 deur EMI wat die opname hermeester het.
Snitlys
Bronne https://www.discogs.com/release/4986544-Theuns-Jordaan-Vreemde-Stad
Kategorie:Suid-Afrikaanse albums