Aspalathus prostrata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van die Agulhasvlakte tot by Stilbaai voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 389 km² en daar is ses subpopulasies. Die plant word bedreig deur indringerplante soos die acacia spesies.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

prostrata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika