Aspalathus suaveolens is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en daar is drie subpopulasies. Dit is deel van die fynbos en die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
suaveolens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika