Aspalathus securifolia is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bainskloof tot by die Babilonstoringberge en ooswaarts tot by die Langeberg noord van Albertinia voor. Dit is deel van die fynbos.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
securifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika