Aspalathus pallescens is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom by de Hoop voor en word bedreig deur indringerplante soos die acacia spesies.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
pallescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika